Afrikaans is Groot

Is jy passievol oor jol en feesvier in jou taal? Afrikaans is Groot is die fees vir jou! Bespreek verblyf vanaf R585 pps.

Pret vir die Hele Gesin

Geniet ‘n aand gevul met top treffers tot geliefde bekendes, en bespreek jou kaartjie vandag nog. Die twee-uur vertoning sal sorg vir vermaak uit die boonste rakke, en waarborg pret vir jonk en oud. Bespreek nou jou verblyf vir die Pretoria vertonings einde November 2017.

 

Wie om na Uit te Sien

Afrikaans is Groot vier vanjaar die handelsmerk se 10de bestaansjaar, en spog met ‘n program waarna almal kan uitsien. Kunstenaars wat die jaar gaan optree sluit in:

  • Bobby van Jaarsveld
  • Juanita du Plessis
  • Emo Adams
  • Die Heuwels Fantasties

 

en nog vele meer! Vir ‘n volledige lys van wie deel vorm van die program, klik hier.

Verblyf vir Afrikaans is Groot

Afrikaans is Groot vind plaas by die Sun Arena in Times Sqaure Menlyn Maine in Pretoria. Premier Hotel Pretoria is slegs 12km vanaf die Sun Arena en bied verskeie kamers vir elke musiekliefhebber se sak. Verblyf promosies vir Afrikaans is Groot 2017 sluit in:

  1. Promosie Kode: GROOT1 – R 650.00 pps BB / R 950.00 enkel BB
  2. Promosie GROOT2 – R 585.00 pps BB / R 855.00 enkel BB – Bespreek minimum van 2 aande en ontvang 10% afslag

Moet nie uitstel nie en bespreek vandag verblyf vir die grootste Afrikaanse musiekfees van die jaar.

Recent News

Premier Hotels and Resorts continues with extensive development programme

Premier Hotels and Resorts continues with extensive development programme

Following on from the recent announcement by Premier that phased re-openings of its Hotels and Resorts have commenced, the independent Hotel Group has also revealed plans for various re- furbishments and new builds due to come to market soon.

Premier Hotels opens for Business

Premier Hotels opens for Business

Further to the announcement in Alert Level 3, Premier Hotels has continued openings of selected hotels, as well as opening all booking channels for hotels into 2021.

WordPress Lightbox Plugin